top of page

MARX TROUE
KOM DEEL SAAM IN ONS SPESIALE DAG

aan ons geliefde familie en vriende
​​​
​
​
​
Ons is dankbaar vir 'n ongelooflike groep mense wat deel vorm van elke groot geleentheid in ons lewens.
Julle is elkeen ook baie spesiaal uitgekies om ons troudag saam met ons te vier.
Mag ons altyd so bevoorreg wees om ons liefde en lewens saam te geniet.
​
Ons hoop om jou daar te sien
Al ons liefde, Kirstie en Hein
​
bottom of page