WEDDING
WEEK
28 .04. 2025 - 01. 05. 2025
Maandag
28 april 2025
Gaste arriveer by die villa.
Middagete sal voorsien word vir die wat vroeër arriveer.
Aandete en kuier saam by die villa.
Dinsdag
29 april 2025
Oggendete by die villa
"Pool party" : swem en kuier deur die dag.
Middagete sal voorsien word.
Sonsakdrankies op die rooi duine.
Aandete word bedien by die villa.
Woensdag
30 april 2025
Brunch saam by die villa.
Elke gas is welkom om die dag verder te geniet soos jy wil.
Die troue begin om 15h00 op die strand voor die hoof villa.
big day
AKTIWITEITE
Ons wil almal graag uitnooi om die spesiale week in die Mosambiekse natuurskoon saam met ons te geniet.
Verskeie aktiwiteite kan deur die loop van die week deur die villa bespreek word.
*op gaste se eie onkoste
VISVANG
Diep see visvang
VERKEN DIE OMGEWING
Daar is verskeie "beach bars", restaurante en markies tussen die villa en die dorp geleë wat gaste kan besoek.
STRAND DAG
Privaat strande loop afstand van jou voorstoep af
WATERSPORT
Snorkel, duik, swem, kayak, waterski en 'wakeboarding'
BOOT RITTE
Daaglikse boot ritte na Paradys eiland of sonsak ritte op eg Mozambiekse 'Dhow' bote
'SOMETHING BORROWED'
Versamel 'Pansy shells' op die strand in herinnering van ons tyd saam
BIG DAY
Kleredrag en kleurskema
"natural beach chic"
Sien fotos vir inspirasie.
Ons stel voor dat almal gemaklike skoene dra en hakke probeer vermy aangesien die troue op die strand plaasvind.
Geskenke
Elke gas se finansiële opoffering om ons troue by te woon is vir ons 'n groot genoeg geskenk.
Daarom verwag ons geen geskenke behalwe jou mededeelsaamheid in ons groot dag nie.
THE MORNING AFTER
donderdag 1 mei
Almal word hartlik uitgenooi om saam met ons 'n ontbyt te geniet om die
trou week af te sluit.
BELANGRIKE INFORMASIE
01.
Malaria
Al het die lodge nog nie malaria gevalle in die verlede gehad nie, wil ons gaste wel aanmoedig om die nodige voorsorg te tref.
02.
Paspoorte
Onthou jou paspoort!
Paspoorte moet nog 6 maande na jou reis geldig/onvervalle wees.
03.
Dieëtvoorkeure
Laat weet ons asb. indien julle enige allergieë of dieëtvoorkeure het.
04.
Wifi
Gratis wifi is by die villa beskikbaar.
05.
Betalings
Ons vra dat betalings asb. in die volgende rekening inbetaal sal word.
K Immelman
9134 1602 14
ABSA
SAVINGS
Takkode: 632005